Swartland Classic

Swartland Classic

Die Malmesbury Gholfklub het onlangs weer die jaarlikse Swartland Classic aangebied waar kranige gholfspelers sake uitgespook het om as die Swartland-kampioen gekroon te word. Regs bo: Vanjaar se wenners is S. Pietersen, S. Pietersen Snr, W van der Merwe en CBD Rinkwest Foto’s: David Howburg

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*