Tennisster:

Tennisster:

Aiden Cupido van die Hoƫrskool Swartland op Malmesbury het die afgelope naweek deelgeneem aan die Cavaliers Sportsmans Warehouses-tennistoernooi en het die eerste plek in die seuns o.16-afdeling behaal.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


*