Top-matrieks 2020

Top-matrieks 2020

Danielle Kitshoff van die Hoërskool Dirkie Uys op Moorreesburg is die skool se top-matrikulant vir 2020 met ‘n gemiddeld van 91.9%.

Louis de Jager van die Hoërskool Swartland op Malmesbury is weer dié skool se nommer 1-kandidaat, met ‘n gemiddeld van 90%.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


*