Tuin:

KaapAgri se AgriMark het verlede Donderdag hul splinternuwe tuinsentrums, GardenZones, bekend gestel op Riebeek-Wes en Darling. Die sentrum bied alles wat die tuinier benodig onder een dak en is ‘n toevoeging tot die bestaande dienste wat hierdie groep aanbied. Bo is Fergie Thompson (takbestuurder Riebeek-Wes) en Jacques van Rooyen (streekbestuurder).

Open chat