Uitblinker:

Uitblinker:

JP Truter van die HoĆ«rskool Swartland op Malmesbury het uitgeblink by vanjaar se Wes-Boland Eisteddfod. Hy het vyf medaljes ontvang en ook die trofeĆ« as die Beste Akteur. Hy is ook die pryswenner van die hoogste punte in ‘n afdeling.

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*