Vannie Kaap

Vannie Kaap

Swartland Joernaal en Vannie Kaap het kragte saamgespan om vir diĆ© koerant se personeel heerlike warm winterhemde te laat maak. Jy kan jou maatskappy ook toerus met jul eie en unieke kwaliteit hemde deur Vannie Kaap. Besoek hul winkel in Smutsstraat 8 op Malmesbury of stuur ‘n epos na malmesbury@vanniekaap.com.

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*