Vat so Covid

Die uitvoerende burgemeester van die Swartland Munisipaliteit, raadsheer Tijmen van Essen, onderburgemeester Maude Goliath, en lid van die uitvoerende burgemeesterskomitee, Marlene van Zyl, het verlede week hul Covid-19-inentings op Malmesbury ontvang.

Open chat