Vinnige reaksie lei tot groot dwelmvonds

Vinnige reaksie lei tot groot dwelmvonds

Die Riebeek-Wes polisiekantoor het beslag gelĂȘ op ‘n reuse dwelmvonds. Sers Roger Arendse is tydens sy skof gekontak deur informante oor ‘n groot hoeveel dwelms by ‘n perseel op die dorp. Hulle het onmiddellik reageer en dwelms ontdek en ‘n 36-jare vrou is in hegtenis geneem. Sy verskyn weer op 25 Augustus 2021 in die Riebeek-Wes landdroshof. Foto: Samuel Walters

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


*