Wen met Moedersdag

Wen met Moedersdag

Te danke aan ons getroue en lojale adverteerders en ondersteuners, gee ons, saam met hulle, hierdie Moedersdag ‘n paar heerlike pryse weg. Hierdie is geborg deur Die Herehuis-restaurant, CafĂ© Myrtledene, Plaasmol, 527, Sabino Canyon Spur en Malmesbury Kwekery. Om hiervoor in aanmerking te kom, moet jy net vir ons ‘n WhatsApp-boodskap stuur met die rede hoekom jy dink die ma van jou kinders, of jou eie ma, verdien ‘n bederf-sessie. Stuur jou antwoord, met die slagwoord MOEDER, jou naam en van en tuisdorp na 061 555 0344 voor vandag, Woensdag, om 20:00. Wenners sal telefonies in kennis gestel word en moet in staat wees om die geskenke by die kantoor van Swartland Joernaal op Malmesbury af te haal.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


*