Wiele vir Interskole

Wiele vir Interskole

Haval Malmesbury borg hierdie week die voertuig waarmee skoolhoof Justus Schoonraad, hoof van die Hoërskool Swartland op Malmesbury, vir die interskole week sal rondry. Hier ontvang hy sy voertuig van JC Campher, algemene verkoopsbestuurder van Haval Malmesbury, saam met Antionete Wynjeterp, handelaarshoof van Haval Malmesbury.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


*