Winter in die Swartland:

Winter in die Swartland:

Dis winter en die Swartland het sy geel en groen baadjie aangetrek. Swartlanders weet dis sulke tyd van die jaar as talle begin nies en hoes en proes en die allergie-seisoen sy verskyning maak. Die kanola is besig om te blom en die lande word gespuit. Die geel spuitvliegtuie is nou ‘n algemene gesig en geluid oor die Swartlandse dorpe.

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*